
Kry dinge gedoen, hê meer pret en bly in aanraking
’n Gratis Microsoft-rekening gee jou maklike toegang tot alles wat digitaal is

Kry dinge gedoen
Teken aan by Microsoft om alles wat jy nodig het op jou toestel gesinchroniseer te hou. Kry gratis toegang tot Office Online, Outlook, Skype, OneNote, OneDrive en meer.

Hê meer pret
Kry die beste vermaak met Xbox Live en Microsoft Store, wat vir jou belangstellings verpersoonlik is. Kry maklik jou gunstelingspeletjies, -toepassings, -musiek, -flieks en nog meer wanneer jy met Microsoft aanteken.

Bly in aanraking
Teken aan om aan hulle verbind te bly wat die meeste saak maak, hetsy vir werk of om te speel. Kry HD-video-oproepe en boodskappe met Skype, en neem beheer van jou posbus met Outlook – alles gratis.

Maklik en verpersoonlik
Jou belangrike lêers is altyd byderhand en jou rekeninginstellings is op al jou toestelle gesinchroniseer. Hou dinge eenvoudig wanneer jy met Microsoft aanteken.

Verbeterde sekuriteit
Geniet sorgvrye inkopies, gevorderde privaatheidsinstellings, aktiewe wolkrugsteun en ons wêreldklas sekuriteit.
*Microsoft Rewards is nie in alle markte beskikbaar nie.